Mary Kay Bergman

Mary Kay Bergman
Geboorte (1961-06-05)5 Junie 1961
Sterfte 11 November 1999 (op 38)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Kay Bergman (5 Junie 1961 – 11 November 1999) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Beauty and the Beast (1991), The Hunchback of Notre Dame (1996), Hercules (1997), en South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy